NWT-Gr.4 Opsommings Kwartaal 3

R70,00

Digitale PDF-opsommings vir NWT Graad 4, Kwartaal 3 (16 bladsye) gebaseer op die Doc Scientia-handboek. Dek 4 hoofstukke volgens die Suid-Afrikaanse KABV-kurrikulum: Energie en energie-oordrag, Energie om ons, Beweging en energie in ‘n stelsel asook Energie en klank.

SKU: NWT4KW3 Category: Tag:

Hierdie digitale PDF-opsommings is spesiaal saamgestel uit die Doc Scientia Natuurwetenskappe en Tegnologie handboek vir Graad 4, Kwartaal 3. Dit bevat 4 volledige hoofstukke/eenhede en bestaan uit 16 bladsye se visuele, bondige, eksamen-gefokusde inhoud.

Hoofstukke/eenhede:

  • Energie en enerige-oordrag

  • Energie om ons

  • Beweging en energie in ‘n stelsel

  • Energie en klank

Hierdie opsommings is 100% in lyn met die Suid-Afrikaanse KABV-kurrikulum, wat dit ideaal maak vir leerders wat onafhanklik wil studeer, asook vir ouers en onderwysers wat gesonde studiemateriaal benodig.

Produk Besonderhede:

  • Formaat: Digitale PDF (aflaaibaar)

  • Lengte: 16 bladsye

  • Vak: Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT)

  • Graad: 4

  • Kurrikulum: KABV (CAPS)

  • Handboekbasis: Doc Scientia

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “NWT-Gr.4 Opsommings Kwartaal 3”

Your email address will not be published. Required fields are marked *